B e s o e k O n s
Ware identiteit in Christus bepaal ons as gelowiges se sukses tot die geloofslewe. Ongelukkig beteken identiteit niks as ons nie heeltemal verstaan wat dit behels nie. Net soos in die geval van fisiese ontwikkeling speel opvoeding n uiterse groot rol in volwassenheid. Wanneer ons waarlik akkuraat opgevoed en geleer word wat ons identiteit is deur Jesus Christus se volmaakte werk, word ons identiteit in Christus ook ons selfbeeld en geloof!
Kom geniet Sondag se diens saam met CiM Collective by 123 Wekker Str, Moreleta Park.Ontdek die evangelie van die heerlikheid van Christus soos ons die boodskap van die Kruis en Opstanding van Jesus Christus oopsluit en ontgin. Kom leer wie jy is, waarom jy is en in watter tyd jy leef.
besoek ons
K o m o n d e k d i e e v a n g e l i e v a n d i e h e e r l i k h e i d v a n C h r i s t u s , w a t d i e b e e l d v a n G o d i s , i n d i e o p e n b a r i n g v a n J e s u s C h r i s t u s .